Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elaine Hendrix | |
Geboortenaam | Katherine Elaine Hendrix |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elaine Hendrix (gebore 28 Desember 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romy and Michele's High School Reunion (1997) en The Parent Trap (1998), en in die televisiereekse Joan of Arcadia (2003) en Sex & Drugs & Rock & Roll (2015).