Eleanor Powell

Eleanor Powell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eleanor Torrey Powell
Geboorte (1912-11-21)21 November 1912
Sterfte 11 Februarie 1982 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Peter Ford (akteur)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eleanor Powell (21 November 1912 – 11 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Born to Dance (1936), Honolulu (1939), Ship Ahoy (1942), en I Dood It (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne