Eli Roth

Eli Roth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 April 1972 (1972-04-18) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eli Roth (gebore 18 April 1972) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cabin Fever (2002), Hostel (2005), Grindhouse (2007), en Inglourious Basterds (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne