Elise Neal

Elise Neal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Maart 1966 (1966-03-14) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elise Neal (gebore 14 Maart 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 2 (1997), Money Talks (1997), Hustle & Flow (2005), en Logan (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne