Elisha Cook jr.

Elisha Cook jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elisha Vanslyck Cook jr.
Geboorte (1903-12-26)26 Desember 1903
Sterfte 18 Mei 1995 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elisha Cook jr. (26 Desember 1903 – 18 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1941), The Big Sleep (1946), Shane (1953), en Rosemary's Baby (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne