Eliza Scanlen

Eliza Scanlen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eliza Jane Scanlen
Geboorte 6 Januarie 1999 (1999-01-06) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2015-hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eliza Jane Scanlen (geb. 6 Januarie 1999) is 'n Australiese aktrise. Sy het prominent geword deur Tabitha Ford in die Australiese sepie Home and Away (2016) te vertolk, voordat sy lof ontvang het vir die rol van 'n moeilike tiener in die HBO-minireeks Sharp Objects (2018). In 2022 het sy 'n jong Eleanor Roosevelt in die Showtime-reeks, The First Lady, vertolk.[1]

Sy het haar rolprentdebuut in 2019 gemaak, met hoofrolle in die drama Babyteeth en Greta Gerwig se tydperkdrama Little Women.

  1. Eliza Scanlen Biography

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne