Eliza Taylor

Eliza Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eliza Jane Taylor-Cotter
Geboorte 24 Oktober 1989 (1989-10-24) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eliza Taylor (gebore 24 Oktober 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The November Man (2014) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Pirate Islands (2003), en The 100 (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne