Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elizabeth Berkley | |
![]() | |
Geboorte | 28 Julie 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elizabeth Berkley (gebore 28 Julie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Showgirls (1995), The First Wives Club (1996), The Curse of the Jade Scorpion (2001), en S. Darko (2009).