Elizabeth Hartman | |
Geboortenaam | Mary Elizabeth Hartman |
---|---|
Geboorte | 23 Desember 1943 |
Sterfte | 10 Junie 1987 (op 43) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elizabeth Hartman (23 Desember 1943 – 10 Junie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Patch of Blue (1965), You're a Big Boy Now (1966), The Beguiled (1971), en The Secret of NIMH (1982).