Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elizabeth Hendrickson | |
Geboortenaam | Elizabeth Courtney Hendrickson |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elizabeth Hendrickson (gebore 3 Julie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse All My Children (1970), The Young and the Restless (1973), en Casual (2015).