Elizabeth Marvel

Elizabeth Marvel
Geboorte 27 November 1969 (1969-11-27) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Marvel (gebore 27 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Grit (2010), Lincoln (2012), en Gifted (2017), en in die televisiereeks Homeland (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne