Elizabeth Montgomery | |
![]() | |
Geboortenaam | Elizabeth Victoria Montgomery |
---|---|
Geboorte | 15 April 1933 |
Sterfte | 18 Mei 1995 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1951–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elizabeth Montgomery (15 April 1933 – 18 Mei 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die televisiereeks Bewitched (1964).