Elizabeth Alda

Elizabeth Alda
Geboorte 20 Augustus 1960 (1960-08-20) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Alda (gebore 20 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Four Seasons (1981) en Night of the Creeps (1986), en in die televisiereeks The Four Seasons (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne