Elke Sommer

Elke Sommer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elke von Schletz
Geboorte 5 November 1940 (1940-11-05) (84 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elke Sommer (gebore 5 November 1940) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Prize (1963), A Shot in the Dark (1964), The Oscar (1966), en The Wrecking Crew (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne