Ella Anderson | |
Geboorte | 26 Maart 2005 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ella Anderson (gebore 26 Maart 2005) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mother's Day (2016), The Boss (2016), en The Glass Castle (2017), en in die televisiereeks Henry Danger (2014).