Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ellar Coltrane | |
![]() | |
Geboortenaam | Ellar Coltrane Kinney Salmon[1] |
---|---|
Geboorte | 27 Augustus 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ellar Coltrane (gebore 27 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fast Food Nation (2006), Boyhood (2014), The Circle (2017), en Drowned.