Elle Fanning | |
![]() | |
Geboortenaam | Mary Elle Fanning |
---|---|
Geboorte | 9 April 1998 Conyers, Georgië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elle Fanning (gebore 9 April 1998) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Super 8 (2011), The Boxtrolls (2014), Maleficent (2014), en The Neon Demon (2016).