Ellen Barkin

Ellen Barkin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ellen Rona Barkin
Geboorte 16 April 1954 (1954-04-16) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ellen Barkin (gebore 16 April 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sea of Love (1989), This Boy's Life (1993), The Fan (1996), en Drop Dead Gorgeous (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne