Ellen Burstyn

Ellen Burstyn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edna Rae Gillooly
Geboorte 7 Desember 1932 (1932-12-07) (92 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1955–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ellen Burstyn (gebore 7 Desember 1932) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Picture Show (1971), The Exorcist (1973), Alice Doesn't Live Here Anymore (1974), en Requiem for a Dream (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne