Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ellen Schwiers | |
![]() | |
Geboorte | 11 Junie 1930 |
---|---|
Sterfte | 26 April 2019 (op 88) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ellen Schwiers (11 Junie 1930 – 26 April 2019) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Helden (1958), The Last Witness (1960), en Everyman (1961), en in die televisiereeks Doktor Martin (2007).