Elmina | |
---|---|
![]() Elmina se dorpsentrum. | |
Koördinate: 5°05′00″N 1°21′00″W / 5.08333°N 1.35000°W | |
Land | ![]() |
Streek | Sentrale streek |
Distrik | Komenda/Edina/Eguafo/Abirem Munisipale Distrik |
Stigting | 1482 |
Bevolking | |
• Totaal | 33 576 |
Tydsone | GMT |
Elmina is 'n kusdorp in die suide van Ghana wat in die geskiedenis bekend geword het om die handel in slawe en goud. Dit is 'n wêrelderfenisgebied.