Elmo Lincoln

Elmo Lincoln
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1889-02-06)6 Februarie 1889
Sterfte 27 Junie 1952 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elmo Lincoln (6 Februarie 1889 – 27 Junie 1952) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Romance of Tarzan (1918), Tarzan of the Apes (1918), The Flaming Disc (1920), en Adventures of Tarzan (1921).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne