Elsa Joubert

Elsa Joubert
GeboreElsa Antoinette Murray Joubert
(1922-10-19)19 Oktober 1922
Paarl, Suid-Afrika
Sterf14 Junie 2020 (op 97)
Kaapstad, Suid-Afrika
BeroepSkrywer, akademikus
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Noemenswaardige werkeDie swerfjare van Poppie Nongena
Noemenswaardige toekenningsVerskeie, sien teks.
EggenootKlaas Steytler
KindersElsabé Antoinette, Henriëtte en Nicolaas Christiaan

Elsabé Antoinette Murray Joubert OIS (Paarl, 19 Oktober 192214 Junie 2020)[1] was 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse skrywer. Joubert het beroemdheid verwerf met haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is, en wat ook as 'n drama op die planke gebring is.[2][3] Sy was die niggie van die Afrikaanse skrywer Gideon Joubert. Sy is op 14 Junie 2020 aan Covid-19 oorlede.[4][1][5]

  1. 1,0 1,1 "Skrywer Elsa Joubert oorlede". Maroela Media. 14 Junie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op 14 Junie 2020.
  2. Vogel, Wanja Noordwes-Universiteit: http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/188
  3. Stellenbosch Writers: http://www.stellenboschwriters.com/jouberte.html
  4. "Elsa Joubert op 97 dood". Netwerk24. 14 Junie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op 14 Junie 2020.
  5. Cowell, Alan (25 Junie 2020). "Elsa Joubert, 97, Dies; Afrikaans Writer Explored Black Reality" [Elsa Joubert, 97, sterf; Afrikaanse skrywer verken swart werklikheid] (Doodsberig). The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2020. Besoek op 25 Junie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne