Elsie Francina Eloff-KrugerPres. Paul Kruger en familielede in Utrecht, 1902. Elsie Eloff staan tweede van links en haar moeder, Elsie Eloff-Kruger, sit links.Eloff-Kruger se beeldhouer-seun, Fanie, het haar en haar man se grafsteen ontwerp. Dis in die Heldeakker in Pretoria. Haar vader se graf is regs agter sigbaar.Die reëlingskomitee van die vroueoptog in Augustus 1915. Sowat 2 800 vroue het opgeruk en 'n versoekskrif, onderteken deur 10 845 vroue, aan die geowerneur-generaal oorhandig waarin hulle die vrylating van die gevangenes ná die Maritz-rebellie vra. Middelste ry: mev. Isaac van Alphen (presidente, Krygsgevangene-Versorgingskomitee, Pretoria), mev. ds. C.A. Neethling, mev. F.C. Eloff-Kruger, mev. genl. P.J. Joubert, mev. Susanna van Wijk, mev. Melt Marais (sekretaresse). Die oproep vir die vrouebetoging het uitgegaan van mev. genl. Joubert en mev. Eloff-Kruger.