Elsiesrivier Elsie's River | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°55′5″S 18°34′35″O / 33.91806°S 18.57639°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,52 km2 (2,13 vk. myl) |
Hoogte | 7 m (23 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 42 479[1] |
• Digtheid | 7 700/km2 (20 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 7480 Strate: 7490 |
Skakelkodes | 021 |
Elsiesrivier is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het Elsiesrivier 'n bevolking van 42 479, van wie 91% Kleurlinge was.
Die voorstad is na Elsje von Suurwaarde vernoem, nadat sy burgerlikes van 'n gewisse verdrinking uit die Elsieskanaal gered het. In die verlede het die Elsieskanaal woeste waters gehad.