Elvia Allman

Elvia Allman
Geboorte (1904-09-19)19 September 1904
Sterfte 6 Maart 1992 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elvia Allman (19 September 1904 – 6 Maart 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Breakfast at Tiffany's (1961) en The Nutty Professor (1963), en in die televisiereeks Blondie (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne