Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elyse Knox | |
![]() | |
Geboorte | 14 Desember 1917 |
---|---|
Sterfte | 16 Februarie 2012 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kristin Nelson |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–1949 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elyse Knox (14 Desember 1917 – 16 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sheriff of Tombstone (1941), The Mummy's Tomb (1942), A Wave, a WAC and a Marine (1944), en Joe Palooka in The Counterpunch (1949).