Emanuel Ax

Emanuel Ax
Ax by die Hongkongse Kultuursentrum in 2009
Agtergrondinligting
Gebore08 Junie 1949 (1949-06-08) (75 jaar oud)
Lviv, Oekraïne, Sowjetunie
OorsprongNew York, VSA
Beroep(e)Pianis
InstrumenteKlavier
Jare aktief1973—tans

Emanuel Ax (gebore op 8 Junie 1949) is 'n bekroonde Amerikaanse klassieke pianis. Hy is 'n dosent by die Juilliard Skool vir Musiek.[1]

  1. "Emanuel Ax" (in Engels). The Juilliard School. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016. Besoek op 17 Februarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne