Emanuel Feuermann

Emanuel Feuermann

Emanuel Feuermann (22 November 190225 Mei 1942) was 'n internasionaal-bekroonde Duits-Oostenrykse tjellis van Joodse afkoms wat in die eerste helfte van die 20ste eeu gespeel het.

As gevolg van die Nationaal-Sosialistiese bewind in Duitsland het hy na die Verenigde State van Amerika geëmigreer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne