Emanuel Lasker | |
Naam | Emanuel Lasker |
---|---|
Geboorte | Berlinchen, Koninkryk Pruise (nou Barlinek in Pole) | 24 Desember 1868
Sterfte | 11 Januarie 1941 (op 72) New York, Verenigde State |
Nasionaliteit(e) | Duitsland |
Wêreldkampioen | 1894–1921 |
Emanuel Lasker (24 Desember 1868 – 11 Januarie 1941) was 'n Duitse skaakspeler, wiskundige en filosoof van Joodse afkoms, wat die wêreldkampioen was vir 27 jaar (vanaf 1894 tot 1921).