Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emily Browning | |
![]() | |
Geboortenaam | Emily Jane Browning |
---|---|
Geboorte | 7 Desember 1988 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily Browning (gebore 7 Desember 1988) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Series of Unfortunate Events (2004), Sleeping Beauty (2011), Sucker Punch (2011), en God Help the Girl (2014).