Emily Fitzroy

Emily Fitzroy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1860-05-24)24 Mei 1860
Sterfte 3 Maart 1954 (op 93)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1913–1944
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Fitzroy (24 Mei 1860 – 3 Maart 1954) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Way Down East (1920), The Red Lily (1924), The Bat (1926), en Show Boat (1929).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne