Emily Kuroda

Emily Kuroda
Geboorte 30 Oktober 1952 (1952-10-30) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Kuroda (gebore 30 Oktober 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent RED (2010) en in die televisiereekse Remington Steele (1982), Gilmore Girls (2000), en Grey's Anatomy (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne