Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emily Osment | |
![]() | |
Geboortenaam | Emily Jordan Osment |
---|---|
Geboorte | 10 Maart 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily Osment (gebore 10 Maart 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spy Kids 2: Island of Lost Dreams (2002), Spy Kids 3: Game Over (2003), en Hannah Montana: The Movie (2009).