Emily Procter

Emily Procter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emily Mallory Procter
Geboorte 8 Oktober 1968 (1968-10-08) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Procter (gebore 8 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leaving Las Vegas (1995), Jerry Maguire (1996), en Big Momma's House 2 (2006), en in die televisiereeks CSI: Miami (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne