Emily Wickersham

Emily Wickersham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emily Kaiser Wickersham
Geboorte 26 April 1984 (1984-04-26) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Wickersham (gebore 26 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Definitely, Maybe (2008), Remember Me (2010), I Am Number Four (2011), en Gone (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne