Emlyon Business School

Emlyon Business School se logo

Emlyon Business School is 'n sakeskool en een van die mees gesogte en selektiewe grandes écoles in Lyon, Frankryk.[1] Emlyon is in 1872 gestig. Die skoolprogramme is drie keer geakkrediteer - volgens die internasionale AMBA, EQUIS en AACSB standaarde.[2]

  1. (en) Business school rankings
  2. (en) Triple accredited business schools (AACSB, AMBA, EQUIS)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne