Emmanuelle Chriqui

Emmanuelle Chriqui
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emmanuelle Sophie Anne Chriqui
Geboorte 10 Desember 1975 (1975-12-10) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emmanuelle Chriqui (gebore 10 Desember 1975) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 100 Girls (2000), Wrong Turn (2003), Waiting... (2005), en You Don't Mess with the Zohan (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne