Die Encyclopedia of Life (EoL) is ’n gratis aanlyn ensiklopedie wat probeer om al 1,9 miljoen lewende spesies wat aan die wetenskap bekend is, te dokumenteer. Dit word saamgestel uit bestaande databasisse en bydraes deur kenners en niekenners dwarsoor die wêreld.[1]
Dit wil ’n bywerkbare bladsy opstel vir elke spesie met video's, foto's, klankgrepe, grafika en teks.[2]