Enkefalitis | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | A83-A86, B94.1, G05 | |
ICD-9 | 323 | |
DiseasesDB | 22543 | |
MedlinePlus | 001415 | |
eMedicine | emerg/163 | |
MeSH | D004660 | |
Mediese waarskuwing |
Enkefalitis (ook ensefalitis of harsingontsteking) is 'n akute inflammasie van die harsings. Enkefalitis met meningitis (harsingvliesontsteking) is bekend as meningo-enkefalitis.