Enrique Murciano | |
![]() | |
Geboortenaam | Enrique Ricardo Murciano Jr. |
---|---|
Geboorte | 9 Julie 1973 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Enrique Murciano (gebore 9 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Speed 2: Cruise Control (1997), Black Hawk Down (2001), en Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous (2005), en in die televisiereeks Without a Trace (2002).