Epsilon Eridani
|
|
Epsilon Eridani se ligging (in die rooi sirkel).
|
Sterrebeeld |
Eridanus
|
Spektraaltipe |
K2 V
|
Soort |
Hoofreeksster
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
03h 32m 55,84496s
|
Deklinasie |
-09° 27′ 29,7312″
|
Skynmagnitude (m) |
~4,61
|
B-V-kleurindeks |
0,887[1]
|
U-B-kleurindeks |
0,571[1]
|
Besonderhede
|
Massa (M☉) |
0,82
|
Radius (R☉) |
0,735
|
Ligsterkte (L☉) |
0,34
|
Ouderdom (jaar) |
0,2-0,8 miljard
|
Temperatuur (K) |
5 084
|
Afstand (ligjaar) |
10,49
|
Eienskappe
|
Planete |
Dalk minstens 1
|
Ander name
|
18 Eridani, BD -09°697, GCTP 742.00, GJ 144, HD 22049, HIP 16537, HR 1084, LHS 1557, SAO 130564, WDS 03330-0928.[2]
|
|
Epsilon Eridani (ε Eri) is ’n ster in die suidelike sterrebeeld Eridanus. Dit het ’n deklinasie van 9,46° suid van die hemelewenaar en kan dus van enige plek op aarde gesien word. Dit is 10,5 ligjare van die Aarde af en het ’n skynbare magnitude van 3,73. Dit is die derde naaste individuele ster van ’n sterstelsel wat met die blote oog gesien kan word en het die naaste planeet aan die Sonnestelsel gehad tot met die ontdekking van Alpha Centauri Bb. Dit is minder as ’n miljard jaar oud.
- ↑ 1,0 1,1 Cousins, A. W. J. (1984), "Standardization of Broadband Photometry of Equatorial Standards", South African Astronomical Observatory Circulars 8: 59, Bibcode: 1984SAAOC...8...59C.
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named SIMBAD