Eric Balfour

Eric Balfour
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eric Salter Balfour
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Balfour (gebore 24 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 24 (2001), Six Feet Under (2001), en Haven (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne