Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eric Barker | |
Geboortenaam | Eric Leslie Barker |
---|---|
Geboorte | 12 Februarie 1912 |
Sterfte | 1 Junie 1990 (op 78) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1916–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Barker (12 Februarie 1912 – 1 Junie 1990) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brothers in Law (1957), Carry On Sergeant (1958), en Dentist in the Chair (1960), en in die televisiereeks The Avengers (1961).