Eric Carmen | |
---|---|
![]() Carmen in die vroeë 1990's. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Eric Howard Carmen |
Gebore | 11 Augustus 1949 Cleveland, Ohio (VSA) |
Sterf | Maart 2024 Gates Mills, Ohio (VSA) |
Genres | Pop, sagte rock |
Beroep(e) | Sanger-liedjieskrywer, kitaarspeler en klawerbordspeler |
Instrumente | Stem, kitaar en klawerbord |
Jare aktief | 1967–2024 |
Etikette | Arista, Geffen |
Assosiasies | Raspberries, Ringo Starr & His All-Starr Band |
Webwerf | ericcarmen |
Eric Howard Carmen (11 Augustus 1949 – 11 Maart 2024) was 'n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, kitaarspeler en klawerbordspeler.[1] Hy was die hoofsanger van die Raspberries, wat 'n enkelsnit wat miljoene verkoop het met "Go All the Way" uitgebring het,[2] en toe as solokunstenaar treffers gehad het met "All by Myself", "Never Gonna Fall in Love Again" , "She Did It", "Hungry Eyes" en "Make Me Lose Control".[3]