Eric Dane

Eric Dane
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Dane (gebore 9 November 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Feast (2005), X-Men: The Last Stand (2006), en Burlesque (2010), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne