Eric Garcetti | |
Eric Garcetti in 2013 | |
42ste Burgemeester van Los Angeles
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Julie 2013 | |
Voorafgegaan deur | Antonio Villaraigosa |
---|---|
22ste President van die stadsraad van Los Angeles
| |
Ampstermyn 1 Januarie 2006 – 12 Januarie 2012 | |
Voorafgegaan deur | Alex Padilla |
Opgevolg deur | Herb Wesson |
Lid van die stadsraad van Los Angeles vir die 13de distrik
| |
Ampstermyn 1 Julie 2001 – 1 Julie 2013 | |
Voorafgegaan deur | Jackie Goldberg |
Opgevolg deur | Mitch O'Farrell |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Februarie 1971 Los Angeles, Kalifornië |
Politieke party | Demokratiese Party |
Eggenoot/-note | Amy Wakeland (sedert 2009) |
Kind(ers) | 1 |
Alma mater | Columbia-universiteit (BA, MIA) Queen's College, Oxford Londense Skool van Ekonomie |
Religie | Reform-Judaïsme |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Vloot |
Rang | Luitenant |
Eenheid | Information Warfare Corps Amerikaanse Vlootreserwe |
Eric Michael Garcetti (* 4 Februarie 1971 in Los Angeles) is 'n Amerikaanse politikus wat tans die amp van 42ste burgemeester van Los Angeles beklee. Garcetti, 'n Angeleno in die vierde generasie[1] en lid van die Demokratiese Party, was vanaf 2001 lid van die Stadsraad van Los Angeles en tussen 2006 en 2012 ook sy voorsitter. In 2013 is hy vir sy eerste ampstermyn as burgemeester verkies, en vier jaar later suksesvol herverkies.
Eric Garcetti is Los Angeles se eerste Joodse burgemeester, asook sy jongste ooit – en die tweede ampsbekleër van Meksikaanse afkoms in meer as 'n eeu.