Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eric Lloyd | |
Geboorte | 19 Mei 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Lloyd (gebore 19 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Santa Clause (1994), Dunston Checks In (1996), en The Santa Clause 2 (2002), en in die televisiereeks Jesse (1998).