Eric Porter | |
Geboortenaam | Eric Richard Porter |
---|---|
Geboorte | 8 April 1928 |
Sterfte | 15 Mei 1995 (op 67) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Porter (8 April 1928 – 15 Mei 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Heroes of Telemark (1965) en The Day of the Jackal (1973), en in die televisiereeks The Forsyte Saga (1967).