Eric Portman

Eric Portman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eric Harold Portman
Geboorte (1901-07-13)13 Julie 1901
Sterfte 7 Desember 1969 (op 68)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Portman (13 Julie 1901 – 7 Desember 1969) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 49th Parallel (1941), A Canterbury Tale (1944), Dear Murderer (1947), en The Whisperers (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne